Pret

WAT VAN ONS POSSIES OOR COVID-19 UITBEELD

By 2020-06-06 No Comments

Van ons kreatiewe Possies het hulle hand van vetkryt en potlood geslaan en ‘n kreatiewe uitbeelding gemaak van die covid-19 tydperk.

Bly veilig teen Covid-19

Hou jou afstand

n Snaakse insident

n Covid-19 klas