Willem Postma het weereens hulle jaarlikse Valentynpiekniek op die rugbyveld gehou. Die opgewondenheid was vroeg, vroeg hoorbaar. Kort, kort moes ‘n juffrou of meneer met ‘n glimlag vermaan: “Maak toe daardie piekniekkospblik. Dit is nog nie pouse nie!”. Ai wat ‘n straf vir enige mens!

So het ons Possies hulle piekniek geniet!

Welkom, Ons gee om!

 

Klein mensies met groot piekniekmandjies!

 

kuier, baljaar en eet!