Possies is wonderlike kinders! Hulle leef hulleself uit in elke dag se uitdagings en vreugdes. Kom ons kyk wat sê ‘n klompie van hulle oor die vakansie en die vooruitsigte vir 2021. https://www.okulis.co.za/wp-content/uploads/2021/02/My-Movie-1.mp4