Sport

TOEKOMSTIGE GOLF LEGENDE!

By 2020-04-01 No Comments

Toekomstige Golflegende in wording.

Om op Mt Edgecombe Country Club Golf te kan speel is menige golfspeler se droom. Dis presies wat Bernard Benade, ‘n graad vier leerling van Willem Postma, kon doen. Hy het op 14 en 15 Maart aan die 2020 S.A Kidz O/11 toernooi daar deelgeneem as deel van die Vrystaatspan.

Alhoewel die span nie so goedgedoen het nie, was die ervaring wat hulle opgedoen het, baie goed.

Bernard glimlag breed