Te midde van ‘n jaar wat vir onverwagte gebeure gesorg het, kan Okulis met trots terug kyk na 2020. Onwillekeurig dink ons terug aan die begin van die jaar toe almal met blink oë vol verwagtinge 2020 ingestaar het. Al daardie drome en verwagtinge lê iewers langs die pad aan skerwe en het die drome van toe plek gemaak vir drome vir 2021.

Die O’kulis-redaksie wil met hierdie laaste video-berig ‘n kort oorsig gee van van ons graad sewe’s se drome en wat hulle gekoester het. (Tog hoor ons ook die positiewe te midde van die negatiewe wat hulle ervaar het. Dit laat ‘n Possie uitstaan bo baie ander!)

Redaksionele berig