Sport

DIE KRIEKET SEISOEN SKOP AF MET N KLAPHOU!

By 2020-02-19 February 21st, 2020 No Comments

Die afgelope vier weke was vol opwindende Krieket. Nie net het ons ‘n nuwe krieket hoof, Mnr Paul Aldrich gekry nie, maar ook klomp nuwe opwindende krieketsterre wat ons met lopies en paaltjies vermaak het. Nico Corbett het 4 paaltjies teen RPC geneem terwyl Bart van Rooyen 3 paaltjies geneem het en Eduan Grieb 36 lopies aan geteken het teen Tjokkies op 13 Februarie. Dit was uitstekende spel gewees. Hou gerus diĆ© sportsterre dop!
As jy bang is jy mis uit op al die Krieket opwinding, skakel asseblief in op die DigiTV Possiekanaal vir al die aksie – van krieket tot sosiaal.