Blits Nuus

CORONA VIRUS

By 2020-03-18 No Comments

Weens voorsorgmaatreëls soos deur die president afgekondig is Willem Postma vanaf 18 Maart tot 14 April gesluit.
Alle betrokkenes sal deur die skoolbestuur op hoogte gehou word van enige verdere verwikkelinge. Moet asseblief nie enige
gerugte anvaar of versprei nie. Wag totdat u amptelike nuus vanuit die kantoor ontvang.
Hou u en u gesin veilig en gebruik hierdie geleentheid om familietyd sinvol en met die gees van Jesus se kruisiging en opstanding
deur te bring.