Aktueel
2021-04-01

WATERBRON UITREIKAKSIE FOTO COLLAGE

Hier verskyn 'n pragtige foto collage van die Waterbron uitreikaksie wat Willem Postma geloots het.
Aktueel
2021-04-01

POSSIES MAAK ‘N VERSKIL IN WATERBRONNERS SE LEWE!

Willem Postma se vier hoofleiers het onlangs Waterbron Primêre Skool besoek vir 'n baie spesiale geleentheid - om 'n Possieskenking te oorhandig. Mnr. Paul en juf. Antonette het hulle vergesél…
Sosiaal
2021-03-18

VERJAARSDAGBLAD

     
Sosiaal
2021-03-18

HOE VOEL ‘N VERJAARSDAG VIR ONS SKOOLHOOF?

Ons wonderlike skoolhoof, mnr Kotzé, het vir die 53ste keer in sy lewe verjaar. Ek dink dat elke possie met my sal saamstem dat ons hom baie lief het. As…
Sosiaal
2021-03-18

JUF HANNERIE DEEL FAMILIE GEHEIME MET DIE POSSIES

Ek het met Juf. Hannerie gaan gesêls oor Mnr. Kotzé se verjaarsdagvieringe van die afgelope paar jaar. Dit is nogals interessant om met mense oor hulle wederhelftes te gesêls. ’n…
Sosiaal
2021-03-13

WIE IS OKULIS SE DIGITALEJOERNALISTE?

Ek is Cara van Staden en 'n graad 5 leerder en is ook die nuutste lid van die digitaleredaksie span. My gunsteling vakke is Afrikaans en wiskunde. Ek speel graag…
Sport
2021-03-12

ONS EIE SONSKYNSPELERS

Heron banks Die meeste seuns sal tydens ‘n naweek by die huis in hulle pajamas sit en TV kyk, maar Christoph Brönn , Bernard Benade en James Nel het die…
Sport
2021-03-09

WILLEM POSTMA SE EIE KARATE KID

Charl Simkin, ‘n Leerling in ons skool in Gr. 4 het die 6de Maart aan die SA Karate kampioenskappe in Tongaat naby Durban deelgeneem. Daar was drie afdelings: Spankata, Individuele…
Sosiaal
2021-03-08

WAT IS LEKKERDER AS ‘N PIEKNIEKMANDJIE!

Willem Postma het weereens hulle jaarlikse Valentynpiekniek op die rugbyveld gehou. Die opgewondenheid was vroeg, vroeg hoorbaar. Kort, kort moes 'n juffrou of meneer met 'n glimlag vermaan: "Maak toe…